Met rympies en danspassies sorg Edwina Solomons dat leerlinge van oor die wêreld heen op die skoolbanke in Johannesburg Afrikaans met inklusiewe onderwys baasraak.
Die spelling en ander taalvaardighede van Afrikaanse leerlinge is nou die swakste tot nog toe, met moderne tegnologie wat ’n groot rol hierin speel, het onderwysers die afgelope week gekla. Dit word ...
Die berig “SAOU sê oor skole se sukses” (VB, 14/02) verwys. Soms kry belangrike gebeure nie die nodige aandag in die media nie. ’n Goeie voorbeeld is die uitsonderlike prestasies van Afrikaanse skole.